, , , , , , , , , , , , ,

40DOC: 40 Dae van Gemeenskap werksboek

R129.00 incl VAT

40 DAE VAN GEMEENSKAP WERKBOEK

Sluit in 40 Dae van Oordenkings

40 Dae van Joernale

40 Dae van Gemeenskap Kleingroep Studiegids

 

Availability: In stock

40 DAE VAN GEMEENSKAP WERKBOEK

Sluit in 40 Dae van Oordenkings

40 Dae van Joernale

40 Dae van Gemeenskap Kleingroep Studiegids

In 40 Dae van Doelgerigtheid, het ons die vraag beantwoord, “Wat Op Aarde Maak ek Hier?” Ons het God se vyf doelwitte vir ons lewens ontdek: Aanbidding, Gemeenskap, Dissipelskap, Bediening en

Evangelisasie. Ons lewens was verryk, ons kerke het gegroei, ons kleingroepe het gefloreer.

Is jy gereed om dieper te gaan?

40 Dae van Gemeenskap is die volgende stap om te leer om ‘n gesonde, gebalanseerde, doelgerigte lewe te leef. In die volgende 40 Dae gaan ons die vraag beantwoord, “Wat op aarde maak ons hier?” Hier is ‘n leidraad tot die antwoord:

Saam is Ons Beter!

Hierdie werkboek is ‘n noodsaaklike hulpbron vir almal wat aan die 40 Dae van Gemeenskap deelneem. Dit sluit in:

  • 40 Dae van oordenkingstukkies gebaseer op die “mekaaropdragte” van die Bybel.
  • 40 Dae van joernaal bladsye sodat jy jou gedagtes en gebede oor jou oordenking kan neerskryf.
  • Die hele studiegids vir 40 Dae van Gemeenskap kleingroep video lesse soos aangebied deur Rick Warren, outeur van die uitverkoper, The Puwose Driven@ Life.

 

You may also like…

Shopping Cart